Befondsing
Die bestuur van ons fondse val onder bestuursteun, LEES MEER ...
Metodes vir betalings en bydraes
Jy kan 'n debietordervorm hier aflaai en voltooi.
Jy kan nou met SnapScan betaal
- Nuwe gebruikers kan die volgende stappe volg:
- Installeer die gratis SnapScan App vanaf via jou Google Play Store/Apple App Store/ens
- Koppel jou debiet- of kredietkaart op die App - dit is veilig geïnkripteer op jou foon.
- Om 'n betaling te doen:
- Maak die SnapScan App oop op jou foon
- Gebruik jou foon se kamera en skandeer die gemeente se SnapScan kode (sien hierlangsaan)
- Sleutel die bedrag in wat jy wil oordra/betaal.
- Bevestig jou betaling met 'n 4-syfer kode
- Afgehandel
Jy kan 'n elektroniese/internet oordrag doen:
Bankbesonderhede:
Bank: ABSA Centurion
Tipe rekening: Tjekrekening
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 600 580 205
Elektroniese inbetaling verwysings (DIt is baie belangrik dat die verwysing korrek gedoen word):
- Van
- Voorletters
- Verwysingskode:
- MDO vir Maandelikse Dankoffer
- OFF vir Offergawes/Kollekte
- NN vir Naastes in Nood
Navrae: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 652 9491 | Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.