Ons hou 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke waar lidmate die Here met oorgawe kan aanbid. Daar is ruimte vir enigiemand wat kan help met die oudiovisuele aanbiedings, musiek, voorsang en blomme.
09:00-10:05 Familiediens in die kerkgebou, met orrelbegeleiding (Heeljaar) Tydens skoolkwartale: Senior kategese Junior Kategese
DOOP word die eerste Sondag van elke maand bedien. Registreer ongeveer 2 maande voor die doopdatum by die kerkkantoor - die doopvorm is hier beskikbaar. Sien die kalender vir die doopdatums en die datums vir die 3 verpligte doopgesprekke . NAGMAAL word 1 keer per kwartaal by elke tipe diens bedien. |
Ons het 'n verskeidenheid van geleenthede om by die verskillende musiekgroepe betrokke te raak, LEES MEER ...
Die mediabediening is 'n belangrike diens in elke erediens, LEES MEER ...
Blomme: Johanna Meyer | 012 667 6074 | 072 123 1637
Bedieningsleier: Vakant
Verantwoordelike leraar: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 787 4686