logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Skole op Kerkterrein

knikkie

Daar is drie skole wat privaat bedryf word op die kerkterrein.

Knikkie Kleuterskool

Kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar, in Engels en Afrikaans.

mail Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
www www.knikkie.co.za
phone 012 667 4354

Sproeitjies en Goedjies Naskoolsentrum

Naskool, vakansie en siekeboeg. Professionele en buitemuurse dienste op konsultasiebasis. Oop een Saterdag per maand.

 082 469 7286 Joan Smith

Club 21club21

'n Skool vir kinders met Down sindroom.

mailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
www www.club21school.org
phone 012 667 2276