![]() |
Ds Nelis Lindeque
Streek: Lyttelton Landbouhoewes en Zwartkops Bedieningsareas: Bestuursteun (Geleentheidsbediening, Befondsing, Administrasie, Personeel, Kommunikasie, Mediabediening, Batebestuur, Skole op kerkterrein); Senior Lidmate; Naastes in Nood; Gevangenisbediening; Naaldwerkklasse; Voedingskemas en Eredienste |
![]() |
Ds Emile Rademeyer
Streek: Highveld Bedieningsareas: Nuwe Lidmate-bediening; Groeigroepbediening; Vrouebediening; Plaaslike evangelisasie; Wêreldevangelisasie |
![]() |
Ds Chris Swart
|