Geskiedenis
Doornkloof gemeente het op 18 November 1973 afgestig van Lyttelton Moedergemeente.
Sleuteldatums:
- Doornkloof Kerkplaas in die 1830's
- Elandspoort Kerkplaas sedert 1854
- Pretoria, gestig in 1855, waar die eerste Grasdakkerk van die gebied gebou is.
- Pretoria-Suid/Lyttelton Gemeente, 1953
- Doornkloof NG Gemeente, 1973
- Doonrkloof NG Gemeente ontwikkel oor 40 jaar tot Doornkloof Familiekerk in 2013
Die storie van ons gemeente: