logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Familie Tuisblad

Met Huisgeloof rus ons lidmate toe om op praktiese maniere verantwoordelikheid te neem vir geloofsgroei by die huis.  Geloofsgroei is 'n persoonlike pad wat elke lidmaat met die Here stap gewoonlik deur geestelike dissiplines. Deur Huisgeloof kan die gemeente medereisigers wees op die pad na geloofsgroei, deur 'n ondersteunende rol te speel. 

Huisgeloof skep geleenthede waar lidmate teologies praktiese ondersteuning kan kry met geloofspraktyke (geloofsdissiplines) wat hulle by die huis kan toepas. 

Wanneer beskikbaar, is die Familie Tuisblad nou deel van die Familienuus

Verantwoordelike persoon: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 4071