logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Belydenisskrifte

Hieronder word 'n lys gegee van die eeue-oue Gereformeerde belydenisskrifte wat in die NG Kerk as basis vir ons geloof aanvaar en in die eredienste bely word. Hierby word ook die Belydenis van Belhar gegee. 

Die Nederlandse Geloofsbelydenis

Die Heidelbergse Kategismus

Die Dortse Leerreëls

Die Apostoliese Geloosfbelydenis of Die Twaalf Artikels

Die Geloofsbelydenis van Athanasius

Die Geloofsbelydenis van Nicéa

Die Belhar Belydenis

Die Spaanse Belydenis