logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Gebedsbediening

Sonder voorbidding en volgehoue gebed sal alles wat ons as gemeente doen nutteloos wees. Daarom word geleenthede geskep om lidmate op te lei en te leer oor gebed tydens gebedseminare. Gebedsversoeke word ook ontvang, versprei onder gebedsgroepe en ander bidders, asook terugvoer gegee oor gebedsverhoring. Stuur gerus versoeke per SMS of WhatsApp na tannie Marie se nommer hieronder.

Die gebedsbediening kom op Woensdagaande om 18:15 bymekaar by die gebedskamer op die kerkterrein. Almal is welkom!

 

Bedieningsleier: Marie van Engelenhoven | 082 334 8242
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 086 466 2366