logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Jeugbediening

Die leefbediening bedien Gr 7 tot en met belydenisaflegging. Dit bestaan uit 2 komponente, die kategese om 17:15 in graadgroepe en die leefdiens om 18:30 in die kerkgebou.

Kategese

Graad

Leier

Kontaknommer

Gr 7 Seef Venter 083 647 7317
Gr 8 Louise Beer 082 456 5898
Gr 9 Trudie Frazer 083 415 3140
Gr 10 Zandri Janse van Rensburg 071 603 8351
Gr 11 Belydenisklas Pieter Verster 083 271 8143
 

Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 2784 | 082 460 1359

Leefbediening

Crave-bediening

 Hierdie bediening is vir jong volwassenes en kom Sondagaande na die Leefdiens om 19:30 bymekaar om saam Bybel te lees, kursusse te doen en te gesels oor relevante kwessies. 

crave

 

Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 466 2366