logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Kop spiritualiteit
kop

Hierdie is geleenthede waar jy by 'n spesifieke bedieninge kan inskakel wat die kop spiritualiteit aanspreek. Kop spiritualiteit beteken dat jy God leer ken deur van jou denke gebruik te maak, die Bybel te bestudeer, saam te gesels ens.
Jy word hartlik uitgenooi om by hierdie bedieninge betrokke te raak. Gebruik die kontakbesonderhede by elke bediening om jou behoefte aan te meld of om betrokke te raak.

groeigroep
Vir meer inligting oor ons verskillende
groeigroepe, LEES MEER ...
straatgeloof
Vir meer inligting oor Straatgeloof,
LEES MEER ...
kinder
Vir meer inligting oor kinderbediening,
LEES MEER ...
jeug
Vir meer inligting oor ons jeugbediening,
LEES MEER ...
kursusse
Vir meer inligting oor kursusse,
LEES MEER ...