Daar word 'n verskeidenheid van kinderbedienings aangebied vir die verskillende ouderdomme.
Die junior kategese is op Sondagoggende en kinders word uit die eredienste gestuur om 09:40 na hulle klasse. Die inhoud van die kategese sluit aan by die tema van die oggend se diens. Daar is 'n formele erediens en 'n familiediens wat op dieselfde tyd plaasvind. Dieselfde tema word gepreek en die kinders word almal op dieselfde tyd uitgestuur na hulle klasse toe vir eenvormigheid in die klasse.
Bediening |
Dag |
Tyd |
Leier |
Nommer |
Peuterkerk (2-4 jariges) | Sondae | 09:00 | Zelda Skea Marlize J v Vuuren |
082 838 2688 082 772 9821 |
Kleuterkerk (5-7 jariges) | Sondae | 09:00 | Anneke van der Merwe | 072 207 7532 |
Gr 1-3 kategese | Sondae | 09:40 | Anmari Kleynhans | 084 990 9642 |
Gr 4-6 kategese | Sondae | 09:40 | Joan Smith | 082 469 7286 |
Vuurvliegies | Vrydae | 15:00 | Joan Smith | 082 469 7286 |
Gesinsvriendelike erediens | Sondae | 09:00 | ||
Hierdie bediening verseker dat alle materiaal gebruik by die kategese goedgekeur is deur die NG kerk in die breë. Dit kan uitgebrei word na die ondersoek na geskikte opleidingsmateriaal vir die gebruik in die kategese en moontlik ander opleidingskursusse. Dit sorg dat die kategesebediening vlot verloop en dat die kategete opgelei word en genoeg ondersteuning kry vir die aanbied van die lesmateriaal. Ouerbesorgdheid word ook hanteer.
Kinderbedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 469 7286
Kategesebediening: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 2784 | 082 460 1359
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 466 2366