Die leefbediening bedien Gr 7 tot en met belydenisaflegging. Dit bestaan uit 2 komponente, die kategese om 17:15 in graadgroepe en die leefdiens om 18:30 in die kerkgebou.
Graad |
Leier |
Kontaknommer |
Gr 7 | Seef Venter | 083 647 7317 |
Gr 8 | Louise Beer | 082 456 5898 |
Gr 9 | Trudie Frazer | 083 415 3140 |
Gr 10 | Zandri Janse van Rensburg | 071 603 8351 |
Gr 11 Belydenisklas | Pieter Verster | 083 271 8143 |
Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 2784 | 082 460 1359
Hierdie bediening is vir jong volwassenes en kom Sondagaande na die Leefdiens om 19:30 bymekaar om saam Bybel te lees, kursusse te doen en te gesels oor relevante kwessies.
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 466 2366