Die betrokkenes by die voedingskema probeer gestalte gee aan die opdragte van Matteus 25 en Jakobus 2, hoofsaaklik deur uitreiking na honger, hawelose en arm mense, in die vorm van 'n paar snye brood en 'n beker tee. Vanaf 06:00 soggens (Sondae uitgesluit) word reggemaak, bedien en skoongemaak deur vrywilligers uit die gemeente en gemiddeld sowat 130 mense van die straat af word elke dag bedien.
Die bediening vind plaas by twee punte:
Lyttelton Biblioteek: Elsabe Weideman
Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 2474 | 082 452 4517
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 643 0290 | 082 787 4686