logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Naastes in Nood

Die Naastes in Noodspan ondersteun gemeentelede en ander in nood. Die ondersteuning sluit finansiële, materiële, maatskaplike en geestelike ondersteuning in. Heelparty lidmate (asook nie-lidmate van tyd tot tyd) wat sukkel om kos vir hulle gesinne te voorsien, om hulle motor vol brandstof te maak, of selfs om munisipale rekeninge te betaal, word sover moontlik gehelp om hierdie basiese lewensmiddele te bekom. 

In die voorportaal van die kerk is daar 'n boom, met kaartjies wat nie-bederfbare items wat benodig word, op het. Neem gerus 'n kaartjie, bring die item(s) en sit dit in die mandjies onder die boom. Sit dan weer die kaartjie terug aan die boom.

Hierdie bediening bestaan uit 'n span toegeweyde gemeentelede wat op 'n praktiese manier die Here se liefde uitleef.

 

Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 309 3272
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 643 0290 | 082 787 4686