logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Naaldwerkklasse (Huiswerkers)

Klasse vir huiswerkers vir die aanleer van naaldwerkvaardighede en -tegnieke word op Donderdagmiddae tussen 14:00 en 16:00 aangebied in die jeuglokaal by die Naskoolsentrum op die kerkterrein. Daar word ook na die geestelike welstand en groei van die dames omgesien. Dit bied ook aan hulle ’n sosiale geleentheid om met persone uit hulle eie kultuur te verkeer.

Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 4644 | 082 050 5483
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 643 0290 | 082 787 4686