Die mans- en damesgevangenes by Pretoria Sentraal Gevangenis word weekliks besoek en met die Woord van God bedien. By die vrouegevangenes word ook Bybelstudie en eredienste aangebied, en by die mansgevangenes 'n kursus.
Bedieningsleier: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 875 9234
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 643 0290 | 082 787 4686