logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Echo huis

'n Geloofsgemeenskap wat omgee vir jongmense in nood. Echo Jeugontwikkeling het in 2001 tot stand gekom en is 'n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy (Sec 18(A) 930033233; 2001/02573308). Ons Echo gemeenskappe dien as alternatiewe families vir jongmense wat deur hulle ouers en die samelewing aan hulle eie genade oorgelaat is. Die naskoolhuise (soos ons s'n) is vir jongmense uit 'n kindersorg agtergrond tussen die ouderdom 18 en 24. Jongmense in hierdie huise moet of begin werk of studeer. Al ons huise werk op 'n "saamwoon beginsel", wat beteken dat daar ook jongmense woon wat nie noodwendig in nood is nie, maar wat graag 'n verskil wil maak in iemand anders se lewe. 

Ons huisves 'n Echo-huis op die kerkterrein wat 7 jongmense huisves, met 'n leier Nicole Robarts.

Borg 'n bed @ R50 per maand, kontak Nicole, 079 494 4250.

Maandae saameet om 19:00 - kom kuier saam en kry verniet kos.

Bankbesonderhede:

ECHO Jeugontwikkeling
ABSA Tjek: 632005
9282999420< br /> Verwysing: Centurion borg
(Echo kan 'n Artikel 18A belastingsertifikaat uitmaak)

 

Algemene webtuiste: http://www.echoyouth.co.za

 

Kontakpersoon: Nicole | 079 494 4250
Verantwoordelike leraar: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 466 2366