logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Vrouebediening

Vroue se unieke behoeftes en belangstellings word deurlopend by gesellige funksies aangespreek. Op hierdie wyse word vrouens vanuit die Bybel bemoedig en versterk om as vrouens hulle plek in die gemeente, in die samelewing en in hulle huise vol te staan as ware vroue, wat die Here dien en volg. 

Met die vier byeenkomste wat ons elke jaar hou, een per kwartaal, is dit ons visie om 'n geestelike tuiste aan elke vrou in die gemeente te bied sodat sy in haar uniekheid geestelik kan groei, die gemeenskap van gelowiges saam met ander vroue kan ervaar en begelei kan word om Ligdraer van Jesus in elke aspek van haar lewe te wees. Daar word ook jaarliks 'n Vrouekamp aangebied.

 

Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 643 1560 | 082 896 691
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 664 1416 | 072 225 7536