logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Senior Lidmate-bediening

Daar is heelwat ouer lidmate in die gemeente - persone wat al afgetree het of al gevorderd in jare is. Omdat hierdie groep mense hulle eie soort behoeftes het word daar met hierdie bediening aandag aan gegee. Senior lidmate kom elke derde Donderdag van die maand om 10:00 byeen in 'n omgeegroep by die kerk. Hulp met besoeke van siekes in hospitale of by hulle huise is welkom.

 

Bedieningsleier: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 875 9234 
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 643 0290 | 082 787 4686