logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Mannebediening

Doonrkloof mannebediening, onder leiding van die Heilige Gees, is vir enige gelowige man wat die behoefte het om saam te bid, die Woord te bestudeer, gewillig is om van mekaar te leer of net saam te kuier. Manne word toegerus en ondersteun om hulle rol in die gesin en gemeenskap met vrymoedigheid in te neem. Die gemeente se manne wil graag ’n helpende hand vir mekaar en die wêreld wees, asook in elke faset van die gemeente en gemeenskap ’n rol speel en 'n bydrae lewer.

Ons kom op Saterdae oggende om 06:30 bymekaar.

 

Bedieningsleier: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 872 6262
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 466 2366
facebook: https://www.facebook.com/doornkloofmannebediening/