logo dkfk

hierdie week

Sondag 19 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

 

Sondag 26 Junie
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Eredienste

Ons hou 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke waar lidmate die Here met oorgawe kan aanbid. Daar is ruimte vir enigiemand wat kan help met die oudiovisuele aanbiedings, musiek, voorsang en blomme.

Eredienstipes

09:00-10:05 Familiediens in die kerkgebou, met orrelbegeleiding (Heeljaar)

Tydens skoolkwartale:

Senior kategese
Graad 4-10 onttrek uit Familiediens om 09:46 vir Geloofsvorming in graadgroepe tot 10:45 in onderskeie lokale

Junior Kategese
2 - 4 jarige peuters in Peuterlokaal 09:00 - 10:05
5 - 7 jarige kleuters in Kleuterkerklokaal 09:00 - 10:05
Gr 1 - 3 Kinderkerk in Junior Kinderlokaal 09"00 - 10:05


18:30-19:30 Informele Leefdiens in kerkgebou met 'n orkes.

DOOP word die eerste Sondag van elke maand bedien. Registreer ongeveer 2 maande voor die doopdatum by die kerkkantoor - die doopvorm is hier beskikbaar. Sien die kalender vir die doopdatums en die datums vir die 3 verpligte doopgesprekke .

NAGMAAL word 1 keer per kwartaal by elke tipe diens bedien.

Musiekbediening

Ons het 'n verskeidenheid van geleenthede om by die verskillende musiekgroepe betrokke te raak, LEES MEER ...

 

Mediabediening

Die mediabediening is 'n belangrike diens in elke erediens, LEES MEER ... 

 

Blomme: Johanna Meyer | 012 667 6074 | 072 123 1637
Bedieningsleier: Vakant
Verantwoordelike leraar: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 787 4686