Sondag 1 Mei 08:00 Voorbidding in Kerk 09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending 17:45 Bybelskool 18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending
Sondag 8 Mei 08:00 Voorbidding in Kerk 09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending 18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending
Uitsendings
Vorige preekopnames
Kalender 2022
Die verskillende streke maak beurte om diens te lewer tydens die eredienste. Vir meer inligting oor die streekverdeling sien Ons Omgewing. Hieronder is die rooster en kontakinligting.