logo dkfk

hierdie week

Sondag 1 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
17:45 Bybelskool
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

Sondag 8 Mei
08:00 Voorbidding in Kerk
09:00 Familiediens in kerkgebou & uitsending
18:30 Leefdiens in kerkgebou en uitsending

youtube Uitsendings

Vorige preekopnames

Kalender 2022

 

Nisse in Gedenkmuur

Aan die suidekant van die kerk is die hoek van die tuin pragtig ingerig as ʼn gedenktuin waar die oorskot van dierbares in nisse in ʼn gedenkmuur gebêre kan word. Dit het marmer stene waarop die besonderhede van die ontslapene aangebring word. Die tuin het ook ʼn rustige atmosfeer en bankies waar mens kan sit en ontspan.

Hier is die bewaringsooreenkoms wat al die besonderhede uiteensit. Die koste beloop eenmalig R3000.00 per nis. Die graferingskoste (om name en datums op te sit) is R900.00 eenmalig.